Nicolette Writes

Professional Freelance Writer and Stay-at-Home Mom

I am painting again!


Single Post Navigation

7 thoughts on “I am painting again!

  1. Karien on said:

    Ek’s mal oor die dame wat wasgoed ophang! Die komposisie en die ‘open space’ van die lug gee mens ‘n gevoel van vrede en rustigheid – ‘contentment’ in die mees ‘mundane’ takies. 🙂

  2. Lizette Louw Roux on said:

    Pragtig!

  3. Marieta on said:

    Dit is pragtig, j is so talented! x

  4. nicolettesnotes on said:

    Thanks for all the compliments:-) I am trying a new approach in my art – not trying to paint realistically (that is too much pressure and takes away the joy of the process for me). I just go and sit and do whatever my heart wants to paint and I use whatever colours I feel like. I guess the result is a bit child-like, but hopefully this will develop into a more impressive style later!

  5. Sandra on said:

    Nicolette, dis asemrowend!! My gunsteling is die een met die appels. Ek WENS ek kon ook verf, ek het al die benodighede maar dan sit en kyk ek net vir die papier en weet nie wat/hoe om te begin nie.

    Ek het jou nuutste blog entry ook gelees – ek het nie geweet jy sukkel met depressie nie; ek sukkel ook erg daarmee maar voel asof ek dit uiteindelik oorwin!

    In elk geval, wil nou eers nog bietjie jou blog lees! xxx

    • nicolettesnotes on said:

      Hallo Sandra! Dankie vir die komplimente vir my paintings! Oe, wens jy kon kom kuier dan wys ek jou hoe om daai kleure op die papier te kry. Goeie raad is dat jy nie worry oor hoe die eindproduk gaan lyk nie (dis baie moeilik) – jy moenie worry oor mense se kritiek nie, jy moet net die proses geniet, dan is dit baie bevrydend.

      Depressie… ja, ekhet my paadjie gestap met die scary swart hond! Na twee jaar op medikasie en hulp van baie ander bronne, kan ek ook se dat ek is besig om los te breek daarvan! DIE ERGSTE is die persepsie wat mense daarvan het: ek het baie ervaar dat mense se: moenie worry nie, vat n draffie, drink n teetjie, dan voel jy beter; of hulle dink dis n aansit siekte, dat jy net ‘af’ voel. Kyk, ek WEET hoe voel ‘af’, en ek WEET hoe voel depressie – dis nie eers remotely dieselfde nie.

      Ek is bly jy geniet dit om so bietjie op my blog rond te kyk!

      ***
      Nicolette

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: