Nicolette Writes

Professional Freelance Writer and Stay-at-Home Mom

Droomverlore


Droomverlore

Die mense dink ek is hier –
maar eintlik is ek in Kaapstad,
staan ek met ‘n koppie tee
op iemand se balkon
en hoef ek nie ‘n woord te se nie –
want die see vra nooit ‘n antwoord nie.

My bruin oe
raak verlore in my gedagtes
waar niemand my kom uitruk nie…
Is dit beter –
droomverlore?

Nimmereindig
altyd
voel dit soos mondeling –
steek my hart,
breek dit deur my vel,
val dit in my hande
en weet ek nie wat om daarmee te doen nie…

Weet ek nie
weet ek nie
weet ek nie
bly ek maar eerder –
droomverlore

Advertisements

Single Post Navigation

4 thoughts on “Droomverlore

  1. Sandra Visser on said:

    Bitter mooi!

  2. hehe, love die mondeling deel… hoe het ek dit nie GEHAAT nie! Veral met daai klas 🙂 van ons wat altyd sulke great mondelinge gehad het… my bene begin sommer jellie as ek nou dink ek moet opstaan en n mondeling voordra… en ja, nou doen ek dit aldag heeldag, behalwe mens noem dit nou teaching! dankie tog my kiddies is maar nog bitter klein en besef nie as juffrou struikel oor moeilike engelse woorde nie 🙂

    • nicolettesnotes on said:

      Haha! Ja, ek onthou toe ek getutor het kon ek nie verstaan hoekom dit vir my so vreesaanjaend is nie, want ek is dan gekwalifiseerd en ken my werk – maar toe besef ek dit is oor ek eintlik vir 50 minute lank mondeling praat – alle oe op my!! Dit is scary – die dat ek nou maar stil stil agter die rekenaar sit en skryf, niemand wat vir my kyk nie!! hehe*

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: