Nicolette Writes

Professional Freelance Writer and Stay-at-Home Mom

‘n Gediggie van my man


Hier is ‘n gediggie wat my liewe man een laat nag vir my geskryf het (2008, die jaar wat ons getroud is). Dit was jaareinde by sy werk en hy moes vir twee maande tot in die oggendure werk elke dag:

jaareinde

ek mis my vanaand by jou
daar waar jy by amber kerslig
en in die gloed van kaggelvuur
die sagte kaapse winterreen
met ‘n glasie port
vir die soveelste nag
alleen moet entertain

(Solly Ferreira)

Single Post Navigation

3 thoughts on “‘n Gediggie van my man

  1. Shoe nixter jy is vroeg aan die gang.
    Die gedig is pragtig.
    Geniet die naweek***

    • nicolettesnotes on said:

      Hallo Alida!!! Wat n lekker surprise:-) Ja, ek is vroeg aan die gang, my suster kom kuier en ek het n artikel wat moet klaar. Maar my ogies brand waar ek hier sit voor die computer. Facebook my op n stadium n leka lang boodskappie*** Dankie vi die comment

  2. Wanneer sit jy weer iets nuuts op?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: